Quantcast
Channel: Shout out – SAUKRADIO.com
Viewing all articles
Browse latest Browse all 10

SAUK Radio Top 20 met Pieter van Zyl – Podcast. Luister elke Dinsdag aand

$
0
0

Welkom by SAUK Radio se Top 20 program vir 6 September 2016, aangebied deur Pieter van Zyl, elke Dinsdag-aand 7nm tot 9nm! Wees deel en stem vir jou top 20!

Sien die SAUK Top 20 lys van liedjies hieronder. Stuur jou stem vir jou liedjie of stuur die liedjie wat jy voel op die top 20 behoort te verskyn na pieter@saukradio.com (stemme sluit Vrydae om 2uur)
Stuur gerus ook jou gunsteling 5 of 10 liedjies se name in en ons sal dit by tel. Stuur aan pieter@ saukradio.com of WhatsApp na 0795116488 of SMS na 083 4609848

Afsny tyd vir stemme 2uur Vrydag middag  stuur ook jou gunsteling liedjie om op die Top 20 te kom – stuur ‘n epos vir Pieter by pieter@saukradio.com of lewer kommentaar op die pos.

20 (19) Charlize Berg – Braaf

19 (18) Sia – Cheap thrills

18 (15) Ariana Grande – One last time

17 (Nuut) Kurt Darren – Dans op die tafels

16 (14) Elvis Blue – Erens in die middel van nêrens

15 (4) Rachel Platten – Lone Ranger

14 (17) Alan Walker – Sing me to sleep

13 (10) Andriëtte – Pêrel vir ‘n kroon

12 (=) One Direction – Story of my life

11 (9) Snotkop – Rock my Amadeus

10 (20) Taylor Swift – I knew you were trouble

9 (6) Enrique Iglesias – Bailando

8 (3) The Vamps – Wake up

7 (11) Ed Sheeran – Photograph

6 (5) Taylor Swift – Out of the woods

5 (13) Marcato Band – Join me

4 (8) Enrique Iglesias – Heart attack

3 (7) Ed Sheeran – Thinking out loud

2 (=) Alan Walker – Faded

1 (=) Leah – Volmaan

Kom Gesels saam in ons Klets kamer op ons tuisblad op http://saukradio.com/
Skakels om na die radio te luister: http://saukradio.com:9954/listen.pls
Blackberry skakel: http://saukradio.com:9954/;listen.mp3
www.SAUK.mobi

Het jy iets om te sê? Wil jy ‘n omroeper by SAUK Nuus Radio wees? Het jy ‘n program wat jy wil aanbied? Wil jy opnames maak oor sake van belang vir die Volk? Of wil jy jou besigheid oor die lug adverteer – Help ons om ons erfenis terug te neem! kontak ons by nuus@saukradio.com



Viewing all articles
Browse latest Browse all 10

Latest Images

Trending Articles